{"product_id":"9780795802812","title":"Hans hou bruilof","description":"\u003cp\u003eWanneer die bejaarde maar onstuitbare Hans besluit om te trou, laat sy aanstaande bruid se ryk familie die troureëlings oor aan 'n befaamde troubeplanner, Alexander Fokkens, wat na homself as 'n builofargitek verwys.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie swier en omvang van die troue staan Hans egter nie aan nie. Hy is bang dit ontaard in 'n spektakel. En gou besef Fokkens dat Hans van Kraaienburg hom nie laat hiet en gebied nie. Sy kliënt se koppigheid laat die bruilofargitek verskeie geestesinploffings beleef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHans se lewe word bemoeilik toe Abraham, sy verloofde se jongste broer, ná 'n leeftyd in Pollsmoor op sy drumpel verskyn. En toe vriend Vasie boonop ondeurdagte planne beraam om geld te maak uit die inwoners van Huis Madeliefie se brandende behoefte om na dié majetueuse geleentheid uitgenooi te word, begin die laaste voerings van die troureëlings los te torring.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHans voel aan sy broek se pype dat die bruilof op 'n ramp afstuur.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rudie+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eRudie van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hans+reeks\" class=\"contributor-link\"\u003eHans reeks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rudie van Rensburg,Hans reeks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381491548323,"sku":"9780795802812","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795802812_22613160-1c03-411c-9d11-6b0572207ddc.jpg?v=1776498003","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795802812","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}