{"product_id":"9780795802850","title":"Bloed van 'n Vlinder","description":"\u003cp\u003eBlou vlinders dans op die lug om die meisie asof sy hulle koningin is, asof sy een van hulle is.\u003cbr\u003eWanneer suster Libby Lucas na Suid-Afrika terugkeer uit die Kongo waar sy vir Dokters Sonder Grense gewerk het, kan sy nie wag om nuut te begin nie. Sy het vir eers genoeg van die donker kant van die lewe ervaar en is gereed om al haar geheime agter te laat.\u003cbr\u003eMaar kort ná sy by Noordeberg Hospitaal in die Kaap begin werk, word 'n verpleegster vermoor - haar lyk is boonop op 'n bisarre manier gerangskik en uitgestal.\u003cbr\u003eSkielik voel dit weer asof onheil Libby agtervolg waar sy ook al gaan. Of begin sy nou om haar verstand te verloor?\u003cbr\u003eLoop die moordenaar dalk tussen hulle in die hospitaalgange rond? En wie stuur die dreigbriewe aan Libby wat dit duidelik maak: Sy kan nie die geheime uit haar verlede ontsnap nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marieta+Carrick\" class=\"contributor-link\"\u003eMarieta Carrick\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marieta Carrick","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382700130467,"sku":"9780795802850","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795802850_b8e776ff-7422-4dc6-a6f9-4be22adf9808.jpg?v=1776498013","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795802850","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}