{"product_id":"9780795803024","title":"Patmos","description":"\u003cp\u003eNá ’n meteoriet op ’n plattelandse dorp neerstort, kom soek ’n komponis inspirasie vir die klankbaan van ’n wetenskapsfiksiefliek. Hy loseer by ’n astronoom wat navorsing oor gravitasiekolke doen. Haar agtjarige seun praat nie.\u003cbr\u003eDie astronoom wil van haar verlede ontsnap. Die komponis het ’n toekoms wat hy nie wil trotseer nie. In die onmoontlike “nou” ontstaan ’n aarselende verhouding tussen dié twee beskadigdes; wentel hulle om mekaar met kragte wat tot vernietiging óf vernuwing kan lei.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Willem+Anker\" class=\"contributor-link\"\u003eWillem Anker\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Willem Anker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382712516771,"sku":"9780795803024","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795803024_ec37075e-055b-4f0b-9e46-67f5d1cf4643.jpg?v=1776498034","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795803024","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}