{"product_id":"9780795803048","title":"Waterman","description":"\u003cp\u003e'n Toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters wat hom voorafgegaan het. Die verse skroom nie om eerlik én openhartig om te gaan met sowel diep persoonlike belewenisse of maatskaplike en politieke kwessies nie, en telkens te verras met vernuwende perspektiewe. \u003cbr\u003eWater dien deurgaans as 'n metafoor vir vloei, verandering en aanpasbaarheid - die noodsaaklike element vir lewe in 'n digterlike heelal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Herman+Wasserman\" class=\"contributor-link\"\u003eHerman Wasserman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Herman Wasserman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382786834595,"sku":"9780795803048","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795803048_d079b194-ee3f-4e77-a5df-ff9503af24a5.jpg?v=1776498039","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795803048","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}