{"product_id":"9780795803239","title":"Die Serwiër","description":"\u003cp\u003eIn 'n hiernamaals waar die goeies beloon word en skuldiges moet boete doen, glo hy nie. Almal wat aandadig was, moet in hierdie lewe gestraf word. Dit gaan haar nie terugbring nie, of hom vryspreek nie, maar dit is ten minste iets.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Serwiese geheime agent wat 'n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens was hulle hande - dit was 'n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Serwiese geheime diens, 'n organisasie met 'n reputasie vir vergelding, koop dit nie; hulle stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika om ondersoek in te stel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy speurwerk lei hom na onverwagse plekke . . . en dan raak dit persoonlik. Nou word die spoor 'n bloedspoor.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie bekroonde skrywer Carel van der Merwe se Die Serwiër lig die sluier op Suid-Afrika se verstrengelde kriminele en politieke onderwêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Carel+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eCarel van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Carel van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577195446435,"sku":"9780795803239","price":297.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795803239_4dce5f59-7bb7-4f05-8255-925918043f60.jpg?v=1776803473","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795803239","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}