{"product_id":"9780795803444","title":"Die vrou met nege lewens","description":"\u003cp\u003e'Dit voel asof die see my elke dag red. Asof sy my uit die greep van my angstigheid ruk. Die skok van haar koue omhelsing slaan my asem weg. Dit laat die lewe in my ontspring, laat slapende selle ontwaak, was die grou as van die nag vroegoggend met yskoue soutwater af. Niks is teen haar bestand nie. In die see tref die geweld en die skoonheid van die lewe jou, alles op een slag'. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Vrou op die drumpel van sestig met 'n kwynende loopbaan, sukkelende liefdesverhouding en 'n jongste kind wat binnekort die huis gaan verlaat, bevind haar by 'n kruispad.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWat en waarheen nou? Wat is die betekenis en doel van haar lewe, en is daar hoegenaamd so iets?\u003cbr\u003eHaar soektog neem haar na nuwe en onverwagse plekke. en word dan deur 'n gevreesde siekte op die spits gedryf.. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie vrou met nege lewens is 'n openhartige roman uit die pen van 'n fyn stílis.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDebbie Loots is die skrywer van Split wat in 2016 met die ATKV-prosaprys bekroon is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Debbie+Loots\" class=\"contributor-link\"\u003eDebbie Loots\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Debbie Loots","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584870629539,"sku":"9780795803444","price":288.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795803444_b7a9fbe8-8d3d-49fe-8b33-c9f838591b9a.jpg?v=1776803490","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795803444","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}