{"product_id":"9780795803499","title":"Een keer om die son: Boek Twee","description":"\u003cp\u003eTYD STAAN NOOIT STIL NIE.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNet so min kan die Van Wyks. Hulle het ’n reis van groei en genesing om voort te sit. Ruan en sy drie kinders – Markus, Leandri en Sophia – is steeds besig om ’n gedeelde tragedie te verwerk. Dit is egter nie ál waarmee hulle vanjaar te kampe sal kry nie. Liefde is deel daarvan. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kwessie van identiteit. En die ou, ou vraagstuk – wanneer om vas te hou en wanneer om te laat los. Elkeen sal die komende twaalf maande op sý manier aflê. Volgende toetse deurstaan. Tweede kanse aangryp. Want altyd is daar nuwe eise. En nuwe hoop. François Bloemhof se eerste herverbeelding van die gelyknamige TV-reeks was ’n enorme kritiese en kommersiële sukses. Lees nou verder!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Bloemhof\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Bloemhof\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47919935094947,"sku":"9780795803499","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780795803499.jpg?v=1784821640","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795803499","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}