{"product_id":"9780796111661","title":"Zani-beer en Klein-Maggie kuier in die wildtuin","description":"\u003cp\u003eZani-beer en Klein-Maggie kuier in die wildtuin is die tweede in die Zani-beer-kinderboekreeks, ná die gewilde Die wysheid van Zani-beer. Dié keer gaan Zani, 'n wollerige troetelbeertjie, saam met Klein-Maggie, Boetie-Koen, Mamma-Maggie en Pappa-Dirk wildtuin toe. Tydens hul besoek sien hulle die wonderlikste wilde diere … van olifante tot leeus, van luiperds tot jagluiperds, van 'n renoster tot 'n volstruis, van buffels tot 'n groot klomp verskillende bokke. Zani is natuurlik nie sommer net 'n gewone speelgoedbeer nie; sy is Klein-Maggie se heel beste maatjie wat haar meer oor die skoonheid van die diereryk en die natuur leer, ook hoe ons dit kan versorg en bewaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Irene+M.+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eIrene M. Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Irene M. Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382579314851,"sku":"9780796111661","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796111661_ac389624-a0dc-4b9d-8120-9e54d58fb421.jpg?v=1776498101","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796111661","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}