{"product_id":"9780796115171","title":"Ella se droom","description":"\u003cp\u003eElla se nuwe skooljaar begin glad nie goed nie … nie net moet sy na ’n nuwe skool op ’n nuwe dorp gaan nie, maar voel sy vreemd tussen al die nuwe kinders, is sy skaam omdat sy ’n bril dra en word sy gespot omdat sy mal is oor boeke. Gelukkig kry sy ’n baie gawe juffrou én ’n oulike maatjie wat alles sommer beter maak. Boonop sluit sy aan by die dorpsbiblioteek waar sy die beste idee ooit kry om die kinders in haar straat, haar klasmaats en sommer die hele skool lief te maak vir lees. Sy wys hulle dat daar tussen die bladsye van boeke ’n nuwe wêreld wag om ontdek te word en dat elke kind ’n spesiale talent het wat hom of haar uniek maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Heleen+Maass\" class=\"contributor-link\"\u003eHeleen Maass\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Heleen Maass","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381443018915,"sku":"9780796115171","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796115171_82b0c85d-d473-4dcb-a90b-aa890c61816b.jpg?v=1776498118","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796115171","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}