{"product_id":"9780796139306","title":"Hoe om te navigeer deur die eindtyd","description":"\u003cp\u003eDr. Raymond se topverkoper is nou nog beter as tevore. Met meer as 40 nuwe bladsye met opgedateerde verwysings en uitgebreide insigte maak dit 'n ongelooflike boek om alles te leer oor hoe om deur die eindtyd te navigeer. Meer as 360 vraag-en-antwoorde en splinternuwe inleidende video's vir elke hoofstuk maak dit so maklik om God se tydlyn in hierdie boek te volg.\u003cbr\u003eHierdie boek, HOE OM TE NAVIGEER DEUR DIE EINDTYD, verduidelik in vraag- en antwoordformaat hoe die toekoms in die vervulling van Bybelprofesie daarna uitsien.\u003cbr\u003eMeer as 360 vrae oor die eindtyd en toekomstige gebeure word helder en duidelik met Skrifbewyse uit die Bybel beantwoord.\u003cbr\u003e- Wat is die tekens van die eindtyd?\u003cbr\u003e- Wat is die Wegraping van die Kerk?\u003cbr\u003e- Wat is die Groot Verdrukking?\u003cbr\u003e- Wie is die 144 000 van Openbaring 7?\u003cbr\u003e- Wat is die gruwel van die verwoesting?\u003cbr\u003e- Wat is die verskil tussen die Wegraping en die sigbare wederkoms van Christus?\u003cbr\u003e- Wie is die Antichris en valse profeet in die eindtyd?\u003cbr\u003e- Wat is die getal 666 in Openbaring 13?\u003cbr\u003e- Wie is die twee getuies van Openbaring 11?\u003cbr\u003e- Wat is Israel se rol in eindtydgebeure?\u003cbr\u003e- Wat beteken die getalle sewentig sewes en 1335 dae in die boek Daniel?\u003cbr\u003e- Hoe moet ons die lsrael-Palestynse kwessie verstaan?\u003cbr\u003e- Hoe kan ek my geestelik voorberei op die Wegraping?\u003cbr\u003e- Waar is die Paradys nou geleë?\u003cbr\u003e- Wat gebeur tydens die regterstoel van Christus en die groot wit troon oordeel?\u003cbr\u003e- Wie is die mense wat buite die nuwe Jerusalem op die nuwe aarde woon?\u003cbr\u003eEN NOG VELE MEER....\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Raymond+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eRaymond Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Raymond Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382597828771,"sku":"9780796139306","price":399.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796139306_02c10d4e-541f-4ed1-ba91-27145ba73ea0.jpg?v=1776498217","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796139306","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}