{"product_id":"9780796149961","title":"Lugspieëling","description":"\u003cp\u003eMaletta Fourie is ’n fyn waarnemer – van plante en diere, van haar medemens, haar naastes en haar geliefdes. In haar gedigte verbeeld sy haar interaksie met gebeure, mense en die natuur, maar ook met dit wat in haar eie psige afspeel. Sy bepeins die verlede, die vreugdevolle sowel as hartseer ervarings, en sy verwonder haar oor die toekoms. Wat haar digkuns so aantreklik maak, is haar humorsin wat plek-plek deurskemer, dat sy haarself nooit in ’n te ernstige lig beskou nie.\u003cbr\u003e*by benadering \u003cbr\u003eek verwonder my\u003cbr\u003eaan ’n by\u003cbr\u003ewat op fyn stingeltjies\u003cbr\u003ewipplank ry\u003cbr\u003eof is dit die stingel\u003cbr\u003ewat van vreugde dans\u003cbr\u003eweens hierdie\u003cbr\u003eoorlewingskans\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maletta+Fourie\" class=\"contributor-link\"\u003eMaletta Fourie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Maletta Fourie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381444460707,"sku":"9780796149961","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796149961_01a323ce-7446-457c-8b65-579b96dd8f18.jpg?v=1776498245","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796149961","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}