{"product_id":"9780796153029","title":"Skuilplek vir die liefde","description":"\u003cp\u003eLieze word deur die polisie by 'n hotel aan die kus versteek omdat sy die leier van 'n  transitoroofbende kan uitken. \u003cbr\u003e“Maak jouself onsigbaar. Moenie aandag trek nie. Daar is nie tyd om jou te leer om jouself te verdedig nie. Die beste plan is om in 'n verkleurmannetjie te verander en met die agtergrond saam te smelt.” Dit was die laaste woorde van die polisieluitenant voordat die ligte vliegtuig naby die strandhotel opgestyg en bokant die bome weggeraak het. \u003cbr\u003eBarry is die man met die lang, blonde hare wat moet toesien dat almal op die terrein veilig is, maar daar is iets omtrent hom wat Lieze pla. As sy haar rug draai, is hy daar en dit dra by tot haar vermoede dat daar dalk tóg iemand is wat weet wie sy is en moontlik net wag vir 'n geleentheid om haar stil te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+de+Nysschen\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan de Nysschen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan de Nysschen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375836315811,"sku":"9780796153029","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796153029_c7250c85-1750-4842-80b5-06d3b88ae1d1.jpg?v=1776498259","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796153029","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}