{"product_id":"9780796159038","title":"Net een leuen","description":"\u003cp\u003eBehalwe vir haar kloustrofobie, is Emily van Lynden se lewe perfek. Êrens moes sy iets reg gedoen het om 'n man soos Zander te kry. 'n Man wat haar liefhet, ten spyte van haar eienaardighede.\u003cbr\u003eNuus dat Zander vermoedelik in 'n motorbomontploffing oorlede is, verpletter Emily se perfekte lewe.\u003cbr\u003eWanneer Zander 'n paar dae later ongedeerd by die huis opdaag en daarop aandring om Alex genoem te word, voel dit vir Emily soos die begin van die einde.\u003cbr\u003eHaar eens liefdevolle man is nou afsydig, koud, intimiderend, en selfs by tye wreed.\u003cbr\u003eKlein ruimtes is nie meer haar enigste vrees nie. Haar vrees het 'n stem gekry en 'n gesig. Die gesig van die man wat sy liefhet.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Susca+Hatton\" class=\"contributor-link\"\u003eSusca Hatton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Susca Hatton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381104918691,"sku":"9780796159038","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796159038_a8b04a6d-4226-4a67-bc18-30739815b73b.jpg?v=1776498271","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796159038","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}