{"product_id":"9780796164711","title":"Wenpad van die liefde","description":"\u003cp\u003eDené se onderwysstudies is agter die rug en sy doen aansoek vir 'n pos by haar alma mater.\u003cbr\u003eSy word egter aan die begin van die onderhoud al daaraan herinner dat sy en 'n personeellid mos in haar matriekjaar 'n verhouding gehad het. Sy kan onthou dat daar sulke gerugte was, maar dit raak duidelik dat die jong onderwyser voor 'n tugkomitee moes verduidelik wat tussen hulle gebeur het.\u003cbr\u003eDit is die eerste skok in 'n lys van vele wat haar laat twyfel of 'n beroep in die onderwys die regte besluit was. Die werksdruk met haar daaglikse naskoolse pligte maak dit moeilik as sy boonop nie tyd kry om vir padwedlope te oefen nie.\u003cbr\u003eDan is daar ook 'n meisie wat gedurig aan die aantreklike atletiekafrigter hang en almal met vyandige kyke van hom af weghou. 'n Nuwe vriendin help darem om deur meeste van die eerste kwartaal se slaggate te kom, maar dit is soveel anders as wat sy haarself voorgestel het.\u003cbr\u003eNee, skoolhou is nie lekker nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+de+Nysschen\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan de Nysschen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan de Nysschen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382083600547,"sku":"9780796164711","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796164711_aafa0193-533d-452e-9713-3ffdda52f896.jpg?v=1776498280","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796164711","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}