{"product_id":"9780796168269","title":"Die Hol Gevoel","description":"\u003cp\u003eDie Hol Gevoel is die eerste prosawerk van die bekroonde RR Ryger. Hierdie boek het 35 jaar gelede verskyn en het dadelik die aandag getrek. Dit is deur sommige resensente as die werk van 'n mal mens beskryf terwyl ander die as grensverskuiwend aangeprys het. Dis die storie van 'n verwarde jongman wat deur 'n sex cult grootgemaak is en wat sin van die lewe probeer maak. Dit is nou met 'n spesiale voorwoord en naskrif van Ryger herduk. Die nuwe voorblad is deur Gareth Green, wat ook as die komediant Frikkie Brood bekend is, ontwerp. Joan Hambidge het Die Hol Gevoel soos volg beskryf: 'Daar bestaan min - indien enige - Afrikaanse romans of novelles wat 'n mens meesleur. Totdat RR Ryger se Die Hol Gevoel voor jou oë beland en jy besef: hier is een skrywer wat soos Kerouac se On The Road, of soos Hubert Selby se Last exit to Brooklyn die leser onkant gaan betrap. Soveel nihilisme kry 'n mens nie aldag te lese nie. En dit word oortuigend uitgevoer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+RR+Ryger\" class=\"contributor-link\"\u003eRR Ryger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"RR Ryger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382582460579,"sku":"9780796168269","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796168269_a20d9e97-26fe-4f9d-9289-795fbe685637.jpg?v=1776498289","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796168269","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}