{"product_id":"9780796173256","title":"Elke strooihalm op sy plek","description":"\u003cp\u003eIn die lewe moet ’n mens soms na strooihalms gryp om kop bo water te hou. Net soos strooihalms kan woorde aangewend word om jou te red uit teleurstellings en verlies. Dit is wat Anita van der Walt in haar vierde digbundel doen. Sy hanteer elke woord met respek en plaas hom op sy plek in gedigte wat die leser laat nadink en meevoer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOor Anita van der Walt\u003cbr\u003eAnita van der Walt (1957) is op Potchefstroom gebore. Sy is ’n afgetrede mediese dokter en woon in Kaapstad. Sy hou van lees – veral digkuns, ook van klassieke musiek en keramiekkuns. Sy het twee kinders, Jacques en Sophia, met wie sy haar lewensvreugde deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anita+van+der+Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eAnita van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anita van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676520956067,"sku":"9780796173256","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796173256_0cac92e0-d473-49de-af33-768553aa3693.jpg?v=1778974199","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796173256","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}