{"product_id":"9780796182814","title":"Bloed, Sweet en Trane","description":"\u003cp\u003eHierdie is die merkwaardige verhaal van die Voortrekkers soos nog nooit in enige geskiedenis boek vertel is nie. Dit is 'n verhaal van 'n volk se stryd teen Britse Imperialisme en humanisme in donker Afrika en strek vanaf die vroeë 1800's tot en met die aaneksasie van Natal. Die werk is gebasseer op sowat 100 ou geskrifte en dagboeke van Voortrekkers betrokke in die oorloë met die Matabeles en Zulus. Die boek sluit in kaarte, name en foto's van ou trekkers wat hierdie merkwaardige tog aangepak het asook besonderse deeglike beskrywings van verskeie gebeurtenisse soos Bloedrivier en talle ander slagvelde.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie huldeblyk aan die moed en vasberadenheid van die Voortrekkers is 'n ware skat vir enige volksgenoot wat meer wil weet van sy herkoms.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+EJG+Norval\" class=\"contributor-link\"\u003eEJG Norval\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"EJG Norval","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381778071715,"sku":"9780796182814","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796182814_88f59cc6-f3a7-422e-8835-50f38084b7d8.jpg?v=1776498320","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796182814","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}