{"product_id":"9780796310644","title":"God se kinders verhale uit die Bybel","description":"\u003cp\u003eIn Kinders van God - Bybelverhale vertel aartsbiskop Desmond Tutu meer as vyftig van sy gunstelingverhale uit die Ou en die Nuwe Testament. Die lieflike en besielende teks word visueel aangevul deur 'n buitengewone span van party van die voorste illustreerders ter wêreld, wat verseker dat hierdie Storiebybel wêreldwyd sal aanklank vind. Elke storie wys hoe God in en deur die geskiedenis werk en word afgesluit met 'n kort gebed. Sodoende word die boodskap in die kind se eie lewe tuisgebring.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Desmond+Tutu\" class=\"contributor-link\"\u003eDesmond Tutu\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Desmond Tutu","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375517155491,"sku":"9780796310644","price":169.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796310644_d4e81eb5-b5c3-4cbe-8c69-c42f1dd65e17.jpg?v=1776499472","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796310644","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}