{"product_id":"9780796312693","title":"Asemskep oomblikke met God","description":"\u003cp\u003eIn die lewe se dolle gejaag voel 'n mens maklik oorweldig en sien jy partykeer nie kans om aan te gaan nie. 'n Mens smag na oomblikke van stilte waarin jy net tot rus kan kom en jouself uitgesorteer kan kry. Asemskep-oomblikke met God bied aan vroue die geleentheid om stil te word by God se woord, en krag te kry vir die uitdagings wat elke dag bring.\u003cbr\u003eDeur die jare het derduisende vroue Nina Smit leer ken as 'n skrywer wat op sensitiewe wyse skryf oor God se genade, sy vergifnis, die huwelik, kinders, jou liggaam en ander onderwerpe wat jou as vrou ná aan die hart lê. Gebruik die 366 dagstukkies in hierdie boek as inspirasie en bemoediging.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nina+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eNina Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nina Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375701868707,"sku":"9780796312693","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796312693_2540114f-04d4-440f-b399-cedc04718041.jpg?v=1776499554","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796312693","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}