{"product_id":"9780796312723","title":"Weermagstories","description":"\u003cp\u003eTen spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort.  Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in die oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend. \u003cbr\u003eIn Roelf Schoeman se boek vertel hy die ware verhale van veterane. Hulle deel hul soms hoogs onstellende ervarings en die nagevolge daarvan openhartig. \u003cbr\u003eSedert die stigting van die 61 gemaganiseerde bataljon groep in 1979 is 'n poging aangewend om sulke mense te help en die skryf van hul stories is deel hiervan. \u003cbr\u003eIn Weermagstories ondersoek Schoeman die psigologiese impak van oorlogstrauma, en gee hy riglyne aan oudstryders sowel as hul gesinne oor hoe om finaal vrede te maak met die oorlog. Hy wys op die belangrikheid van veilige, ondersteunende geloofsgemeenskappe en bied verdere hulpbronne vir diegene wat beter toegerus wil wees. 'n Noodsaaklike en tydige boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Roelf+Schoeman\" class=\"contributor-link\"\u003eRoelf Schoeman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Roelf Schoeman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584876920995,"sku":"9780796312723","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796312723_09c59bcc-12e8-4c62-b6ec-b9a6126b8ab2.jpg?v=1776499563","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796312723","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}