{"product_id":"9780796312938","title":"Afrikaanse Bybelkonkordansie","description":"\u003cp\u003e\"Ds. C.F. Mijnhardt se Afrikaanse Bybelkonkordansie wat byna 70 jaar gelede vir die eerste keer verskyn het, beleef nou sy tiende uitgawe! Van sy beskeie begin in 1934 het dié gewilde konkordansie (vir sowel die Ou Vertaling en Hersiening van 1957 as vir die Nuwe Vertaling van 1983) gegroei tot 'n standaard-naslaanwerk vir Bybellesers, predikante en elkeen wat 'n studie van die Bybel maak.\u003cbr\u003e     Hierdie tiende uitgawe bevat ongeveer  200 000 teksverwysings wat elkeen voorsien is van 'n kernagtige maar sinvolle aanhalinggreep waaruit die teksverband afgelei kan word.\u003cbr\u003e    Afgesien van die konkordansiegedeelte is daar ook waardevolle registers van die planteryk, diere, edelgesteentes, mate, gewigte en munte, tye en maande wat in die Bybel gebruik word. Die boek word afgesluit met tekstuele groeperings van 'n aantal leerstukke van die Bybel.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Felix+Mijnhardt\" class=\"contributor-link\"\u003eFelix Mijnhardt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Felix Mijnhardt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375511945379,"sku":"9780796312938","price":525.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796312938_4ee0f2d1-7a4e-49ee-8910-6368f2c895e8.jpg?v=1776499586","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796312938","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}