{"product_id":"9780796312952","title":"Reis deur die Bybel","description":"\u003cp\u003e\"Reis deur die Bybel is 'n unieke naslaanboek wat die Bybel op 'n manier benader wat tot elke mens spreek: die stories daarin. Soos wat jy deur die Bybelse lande en tye reis sal jy ontdek hoe die mense geleef het - die kos wat hulle geëet het, die huise waarin hulle gebly het, die klere wat hulle gedra het en die werke wat hulle gedoen het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- Elke storie begin met 'n teksverwysing\u003cbr\u003e- Meer as 400 bladsye van kleurvolle foto's, illustrasies, kaarte en grafieke\u003cbr\u003e- Meer as 100 illustrasies van voorwerpe of monumente van Bybelse tye\u003cbr\u003e- Meer as 200 huidige foto's van Bybelse lande\u003cbr\u003e- Foto's van meer as 50 argeologiese ontdekkings\u003cbr\u003e- Verskeie rekonstruksies en diagramme\u003cbr\u003e- Volledige indeks\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+V+Gilbert+Beers\" class=\"contributor-link\"\u003eV Gilbert Beers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"V Gilbert Beers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375707275427,"sku":"9780796312952","price":415.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796312952_7b22460d-e8e6-4cb3-b1c8-10b4d756707e.jpg?v=1776499590","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796312952","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}