{"product_id":"9780796316561","title":"Koelkop","description":"\u003cp\u003eIn die topverkoper, Wenplan vir die lewe, het Jannie Putter oor strategieë om die uitdagings van die lewe te oorkom, geskryf. In Koelkop skryf Jannie oor die invloed van die regte denke op sukses.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur reg te dink kry jy 'n voorsprong bo ander wanneer jy meeding of in situasies van intense druk verkeer. Vanuit sy vele ervarings as sportman, denke-afrigter en sportsielkundige, skryf hy oor die regte gesindheid, oor voorbereiding en vasberadenheid, oor wat om te doen as alles nie volgens plan verloop nie en oor hoe om vol te hou en voort te gaan wanneer jy misluk het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jannie+Putter\" class=\"contributor-link\"\u003eJannie Putter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jannie Putter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375710912675,"sku":"9780796316561","price":169.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796316561_dffc03f6-8703-4d70-a48a-608fa637bea4.jpg?v=1776499649","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796316561","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}