{"product_id":"9780796316608","title":"`n Uur van lig","description":"\u003cp\u003e'n Uur van lig is Nina Smit se splinternuwe dagstukkies wat sy spesiaal geskryf het om haar lesers te bemoedig en te inspireer met gedagtes van hoop en sekerheid. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAlmal ervaar tye van donkerte, maar, skryf sy: Met God by jou, sal dit nooit heeltemal donker om jou wees nie. As jy sy kind is, kan jy reken op sy teenwoordigheid, selfs al gaan jy by tye deur donker dieptes. Hy gee áltyd weer lig in jou donkerte, meer nog, Hy is self die Lig wat jou vanjaar deur die donker tye sal dra. Elke keer wanneer jy stil raak in sy teenwoordigheid en op Hom fokus, sal jy só 'n uur of 'n halfuur van lig beleef.   \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSaam met Nina is dit ons gebed dat hierdie dagboek vir die volgende jaar 'n uur van lig tot gevolg sal hê vir elke vrou wat dit lees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nina+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eNina Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nina Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375730737315,"sku":"9780796316608","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796316608_67901fcf-95f1-4e99-8f67-bc0497a13fcc.jpg?v=1776499658","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796316608","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}