{"product_id":"9780796316790","title":"Liefde is vir altyd","description":"\u003cp\u003e\"Hierdie boek is so goed soos 'n kursus van tien huweliks-verrykingsessies in die leser se hand - teen minder as die koste van één besoek aan 'n terapeut in sy spreekkamer! \u003cbr\u003e     Met professionele raad en rigtinggewing én talle evalueer-vraelyste word die leser as 't ware aan die hand gelei om 'n paar verrassende ontdekkings oor duursame liefde te maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLees byvoorbeeld oor:\u003cbr\u003e* Die belangrikheid om eerlik te wees met mekaar\u003cbr\u003e* Hoe om realistiese verwagtings van die huwelik te hê\u003cbr\u003e* Hoe om jou eie en jou maat se behoeftes raak te sien en voldoende te vervul\u003cbr\u003e* Hoe versoening en vergifnis kan plaasvind maak nie saak hoe hopeloos die situasie lyk nie\u003cbr\u003e* Hoe jy jouself - en vir God - moet verstaan sodat 'n volwasse verhouding kan groei\u003cbr\u003e* Liefde wat regtig werk\u003cbr\u003e* Waarom kommunikasie meer is as woorde\u003cbr\u003e* Hoe mense nader aan mekaar kan kom . . . deur konflik\u003cbr\u003e* Hoe om stres betyds hok te slaan\u003cbr\u003e* Die vryheid en vreugde van seksualiteit\u003cbr\u003e* Die liefde wat inderdaad vir altyd is (maar harde werk verg!)\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Daniel+Louw\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniel Louw\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Daniel Louw","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375767863459,"sku":"9780796316790","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796316790_beb42406-a22e-4d56-a5c8-8e6bf0c4ded5.jpg?v=1776499670","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796316790","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}