{"product_id":"9780796318084","title":"Ek kies steeds die kerk","description":"\u003cp\u003eDit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van die kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie.  \t \u003cbr\u003eEn tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk . . .  \u003cbr\u003eNeels Jackson, bekende godsdiensskrywer en redakteur van die Kerkbode, is een van die mense, en in Ek kies steeds die kerk beskryf hy die vyf hoofredes waarom hy steeds in die kerk bly. Die boek bevat die beste van sy rubrieke wat verskyn het in Beeld, Rapport, By en e-Hervormer, en vier so  20 jaar se in-diepte verslaggewing oor kerksake en geloof. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Paar hoogtepunte is sy onderhoude met bekendes soos Bobby Fischer, Yolanda Dreyer, Hashim Amla, Isak Burger, biskop Desmond Tutu en Adriaan Vlok.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Neels+Jackson\" class=\"contributor-link\"\u003eNeels Jackson\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Neels Jackson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878231715,"sku":"9780796318084","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318084_55440ba4-6a0b-4231-9dc1-b76621d0f9c4.jpg?v=1776499712","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318084","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}