{"product_id":"9780796318206","title":"Woestynwysheid","description":"\u003cp\u003eStilte, eenvoud en afsondering.\u003cbr\u003eWêreldwyd is daar 'n hernude belangstelling in die ou geloofstradisies en 'n soeke na innerlike verdieping en heelheid. Bekende berader en predikant Ds Ronell Bezuidenhout se nuwe boek gee praktiese raad vir besige mense in vandag se wêreld. Hierdie boek is vir jou as jy:\u003cbr\u003e* meer wil put uit jou verhouding met God\u003cbr\u003e* soek na innerlike vrede en 'n lewe gevul met vreugde \u003cbr\u003e* aanvoel dat daar 'n groter realiteit is as die alledaagse materie wat ons om ons sien \u003cbr\u003e* 'n behoefte het om God beter en dieper te leer ken. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e Woestynwysheid stel jou voor aan mense van die vroegste eeue wat dieselfde behoeftes gehad het  -  en verduidelik hoe hul insigte op vandag se lewe van toespassing gemaak kan word. Geskryf vir die post-kerklike Christen op soek na iets meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ronell+Bezuidenhout\" class=\"contributor-link\"\u003eRonell Bezuidenhout\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ronell Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878297251,"sku":"9780796318206","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318206_1e1f868e-25b5-44b3-9543-af6ae82a78a4.jpg?v=1776499725","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318206","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}