{"product_id":"9780796318350","title":"Ter wille van Talita","description":"\u003cp\u003eHierdie nuwe verhaal deur Helena Hugo is die storie van die Van den Heevers, 'n gesin wat aan die Weskus naby Lambertsbaai woon. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHulle hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan 'n Kersspel deelneem nie. Dit lyk asof hy sy vrou en kinders met 'n ysterhand regeer. Theuns is 'n streng gelowige wat sy dogters teen slegte invloede en seerkry wil beskerm, min wetend dat hy dit te ver voer en sy vrou en dogters die kans ontneem om te groei en te kan ontwikkel. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie verhaal wys op die gevare wanneer ouers hul kinders te veel inperk en wanneer gelowiges Die Bybel uit konteks begin toepas. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie titel kom vanuit Markus 5:41 waar Jesus vir die dogtertjie sê: 'Talita, staan op!' Dit word simbolies gebruik as prentjie van die ontwaking van 'n kind, maar ook 'n sigbare teken van 'n kind wat volwasse word en haar eie identiteit moet vestig, weg van die beskerming van haar ouers. Sy moet as 't ware opstaan en op haar eie kan staan. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Helena+Hugo\" class=\"contributor-link\"\u003eHelena Hugo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Helena Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375422062755,"sku":"9780796318350","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318350_d2f7fab4-8c0f-4403-be46-f125ddd985ca.jpg?v=1776499754","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318350","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}