{"product_id":"9780796318411","title":"Vir ewig en altyd saam","description":"\u003cp\u003e\"Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan.\"\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir 'n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saamwees, nou en vir altyd. 'n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Danny+Fourie\" class=\"contributor-link\"\u003eDanny Fourie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Danny Fourie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878428323,"sku":"9780796318411","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318411_91cb773d-7bc6-435a-8d5a-71ba7c7563c8.jpg?v=1776499759","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318411","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}