{"product_id":"9780796318602","title":"Haar ma se kind","description":"\u003cp\u003eJo-Anne Stals woon in Londen. Sy besluit om die leuen waarmee sy al so lank leef uit die weg te ruim. Dit raak egter haar ouers en veral haar ma, Dora en ook haar dogter, Dania. Sy weet nie of sy die regte ding doen nie. Dalk doen sy eindelik die regte ding, maar op die verkeerde tyd? Dora is 'n steunpilaar in die gemeenskap, maar as gevolg van haar werk as verpleegsuster en liefdesdade as  kerksuster is sy op die rand van ineenstorting. Sal sy Jo-Anne se aksie oorleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Helena+Hugo\" class=\"contributor-link\"\u003eHelena Hugo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Helena Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375542976675,"sku":"9780796318602","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318602_f8f63138-76cb-434c-a006-1565fba9027f.jpg?v=1776499792","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318602","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}