{"product_id":"9780796318626","title":"Mara","description":"\u003cp\u003eDis 1931. Maria is swanger en haar stiefpa stuur haar per skip na haar tante in Holland. Sy moet daar bly tot die baba gebore is, uit die oë van die dorpenaars waar haar stiefpa predikant is. Haar tante aanvaar haar in liefde en vra nooit uit na die pa van die kind nie.\u003cbr\u003eDie dorpsgebied se predikant, Reijer begin by Maria kuier, ten spyte daarvan dat sy swanger is.\u003cbr\u003eMet verloop van tyd leer Maria uiteindelik om haar babadogter, Mara, lief te kry. Sy leer ook in die proses om vrede te maak met God as barmhartige en liefdevolle Vader -- nie die soort pa wat sy ken nie. \u003cbr\u003e'n Verhaal van lief en leed en hoe die liefde triomfeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lisette+van+de+Heg\" class=\"contributor-link\"\u003eLisette van de Heg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lisette van de Heg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878592163,"sku":"9780796318626","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318626_b9863b47-54bd-4e7f-8136-9ccd0ca3ab3f.jpg?v=1776499797","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318626","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}