{"product_id":"9780796318688","title":"Wenplan vir die lewe","description":"\u003cp\u003eJannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen 'n kampioen kan wees, ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede. \tHy beskryf aan die hand van staaltjies en anekdotes, sonder om te skroom, die vele valstrikke wat kan keer dat ons nie ons ware potensiaal bereik nie. Temas soos gesag, rebellie, inspraak, jaloesie, arrogansie, valse persepsies, verslawings, depressie, buite-egtelike verhoudings en egskeiding word behandel. Elke hoofstuk eindig met 'n 'Herkou hieraan'-gedeelte, waar die hoofpunte van die hoofstuk uitgelig word, asook 'n 'Ondersoek en oefen'-gedeelte, waar die leser die geleentheid gebied word om aan die hand van vrae selfondersoek te doen.  Wenplan vir die lewe kan met groot vrug gebruik word in klein groepe.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jannie+Putter\" class=\"contributor-link\"\u003eJannie Putter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jannie Putter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375598452899,"sku":"9780796318688","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318688_ede99d1c-524b-44e2-87cc-ab9c4f96a134.jpg?v=1776499809","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318688","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}