{"product_id":"9780796318848","title":"Terug na die Ou Testament","description":"\u003cp\u003eDaar is deesdae 'n sterk beweging onder sommige Christene om weer sekere gebruike wat in die Ou Testament belangrik was na te volg. \tChristene het nog altyd verskil oor presies hoe ons die Ou Testament moet hanteer. Watter voorskrifte geld nog vir ons, en watter nie? Daar is meningsverskille oor die besnydenis; oor feeste en die Sabbat; oor onrein diere en eet- en drinkvoorskrifte; offerandes; die verhouding tussen gelowiges en niegelowiges; om God op sy Hebreeuse naam aan te spreek en die gebruik van die ramshoring. \u003cbr\u003eSommige Joodse Christene wil selfs hul geloof in Jesus prysgee ter wille van die Ou-Testamentiese gebruike (Hebreers). In hierdie tydige boek vra Adrio Konig: Moses of Abraham? Geld die wet (die stelsel van Ou-Testamentiese wette) nog of geld dit nie  -   en wat daarvan geld en wat nie? \u003cbr\u003eUiteindelik wys hy daarop dat die prysgawe van hierdie dinge onontbeerlik was vir die behoud en groei van 'n Christelike geloofsgemeenskap.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Adrio+K%C3%B6nig\" class=\"contributor-link\"\u003eAdrio König\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Adrio König","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878657699,"sku":"9780796318848","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318848_4872ce7e-5e4e-4841-85bd-4cfba30dbd24.jpg?v=1776499831","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318848","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}