{"product_id":"9780796318909","title":"Tiferet Yisra'el: Roem van Israel","description":"\u003cp\u003eBoek 4.\u003cbr\u003eDie bekende hoofkarakters uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde 'Israel-reeks' word weer in hulle geliefde land blootgestel aan die geweld van stedelike terreur en die vyandigheid van die omringende nie-Joodse lande. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAan die drama van onderlinge menseverhoudinge ontbreek dit ook nie wanneer Marc weer opgeroep word, hierdie keer  vir militêre diens in Gasa , sy ma 'n slagoffer word van Suid-Afrika se eie geweld - die misdaadprobleem, en Marc sy jeugliefde Nicola weer ontmoet.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBoonop maak Henok Kabungu 'n verrassende ontdekkinG wat hom in konflik bring met sy blanke vrou, en ou Zvi, 'n Holocaust-oorlewende, se skokkende herinneringe aan die Shoah laat die leser algaande besef waarom die Israeli's so verbete vasklou aan hulle 'beloofde land'.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marzanne+Leroux-Van+der+Boon\" class=\"contributor-link\"\u003eMarzanne Leroux-Van der Boon\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marzanne Leroux-Van der Boon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375517188259,"sku":"9780796318909","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796318909_a56c7458-64d9-446d-9d43-9458290b2a5b.jpg?v=1776499851","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796318909","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}