{"product_id":"9780796319029","title":"Die groot gebedeboek","description":"\u003cp\u003eDie Groot gebedeboek bevat meer as 500 klassieke en eietydse gebede. Meer as 300 mense - van verskillende tye en kulture - stort in aangrypende gebede hul emosies, probleme, worsteling in hul liefde vir en verwondering oor God uit.\u003cbr\u003eDie omvattende bundel kan gebruik word as dagboek vir 366 dae (met Skrifgedeelte en gebed), maar ook as naslaanbron vir verskillende behoeftes en geleenthede. Die Groot gebedeboek bevat indekse om temas, outeurs en voorgestelde Skrif-leesgedeeltes na te slaan.\u003cbr\u003e'n Onontbeerlike klassieke boek in 'n nuwe baadjie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+Naude\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet Naude\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet Naude","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878788771,"sku":"9780796319029","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319029_a0b16132-15d9-443c-abef-63e91d44b6b8.jpg?v=1776499870","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319029","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}