{"product_id":"9780796319081","title":"Die skuilplek","description":"\u003cp\u003eCorrie ten Boom en haar doodgewone gelukkige gesin bly bo haar pa se horlosiewinkel met die uitbreek van die Tweede Wêrerldoorlog. Hulle word genader deur die Nederlandse versetbeweging om te help met om vervolgde Jode weg te steek. Sonder om twee keer te dink reik hulle uit na dié mense in hul verskriklike nood. Dan word hulle verraai ...  \u003cbr\u003eCorrie ten Boom se verstommende ware verhaal van liefde en hoop  leer ons om op God te vertrou in alle omstandighede, selfs in 'n Nazi-konsentrasiekamp.   \u003cbr\u003eDié storie oor die wonder van onvoorwaardelike liefde is vandag net so relevant as in Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog. Jy sal dit nooit vergeet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Corrie+ten+Boom\" class=\"contributor-link\"\u003eCorrie ten Boom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Corrie ten Boom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375807971491,"sku":"9780796319081","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319081_ada1b128-70f2-46b9-b3fa-2e33a3133e24.jpg?v=1776499883","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319081","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}