{"product_id":"9780796319142","title":"Dit kos guts om te bly glo","description":"\u003cp\u003eGeloof in die drie-enige God kom nie aldag maklik nie. Dit bestaan nie maar net uit 'n paar maklike stappe wat jy moet volg as kortpad na geluk nie. Geloof is dikwels 'n opdraande stryd. Dit vra moed om in Christus te glo in 'n wêreld wat nie elke dag sin maak nie  -  veral wanneer die lewe jou 'n slag hard bygekom het. Dan moet jy die hart van die evangelie goed ken om by al die kitsoplossings wat soos 'n wortel voor jou neus gehou word, verby te stap .\u003cbr\u003eHierdie boek wil vir jou op die ander kant van die evangelie wys: op 'n boodskap wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerheid, vrees, skuldgevoelens en pyn. \u003cbr\u003eStephan Joubert wys in hierdie heruitgawe van sy klassieke boek dat daar ook plek vir twyfelaars en worstelaars by God is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584878887075,"sku":"9780796319142","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319142_2bc926e4-000a-4d4e-a2cf-e37fe57404c7.jpg?v=1776499895","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319142","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}