{"product_id":"9780796319272","title":"Die dag na die rowers opgedaag het","description":"\u003cp\u003eWat bly oor die dag na die rowers by jou was, jy gehoor het dat jy kanker het, die egskeidingsbevel op jou beteken is, jy by die graf van 'n geliefde gestaan het? Hoe lyk jou reis van bloot oorleef na weer LEEF?\u003cbr\u003eDie 30 dae-reis in hierdie boek wil jou uitdaag om elke dag voluit te leef. Jy kan verwonderd én met behae 'n heildronk drink op die enkele leefbeurt wat jy het en die lewenseisoen waarin jy jou bevind, vier.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Pienaar\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Pienaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Pienaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375794110627,"sku":"9780796319272","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319272_8daab3b2-1f8b-4811-9505-60cdf6a80faa.jpg?v=1776499916","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319272","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}