{"product_id":"9780796319371","title":"Sonligdroom","description":"\u003cp\u003eGaan Marcella se droom oor 'n lewe vol sonskyn 'n realiteit word?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMarcella aanvaar 'n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in 'n poging om die herinneringe aan 'n pynlike verlede agter te laat. Soos sy die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van 'n lewe vol sonskyn geleidelik 'n realiteit.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOor die Outeur\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAnnetjie van Tonder is gebore in Sabie. Sy verkry haar BA (THOD) aan Tukkies en doen ook 'n Onderwysdiploma. Sy woon in Klerksdorp (Matlosana) waar sy elke dag haar tyd wy aan die skryf van stories, lees, fliek en inkopies doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annetjie+van+Tonder\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnetjie van Tonder\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annetjie van Tonder","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375686631587,"sku":"9780796319371","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319371_352c12e5-984f-4f02-9432-48f52bdafcd3.jpg?v=1776499920","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319371","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}