{"product_id":"9780796319500","title":"Judit","description":"\u003cp\u003eToe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreëlvlakte vestig, word die dorpie Betulië se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roeping, al is dit nie op die manier wat sy gedink het sy sal nie.'n Gids vir Bybelstudie dra by tot die waarde van hierdie roman oor 'n geliefde en beroemde vrou uit Bybelse tye.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLauren Jacobs-Beukman vertel graag die verlore verhale van vroue uit Bybelse tye. Sy is 'n bevestigde Messiaanse prediker met 'n meestersgraad in berading. Lauren het 'n passie vir die bemagtiging van vroue deur stories. Sy is passievol oor haar liefde vir God en bly in Somerset-Wes saam met haar man en haar hond Pilach.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lauren+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eLauren Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lauren Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879149219,"sku":"9780796319500","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319500_16fff527-a883-4d1d-a77a-05f05708533f.jpg?v=1776499951","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319500","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}