{"product_id":"9780796319630","title":"Vroue van die Bybel...praat met ons vandag","description":"\u003cp\u003eBekende radio-omroeper Este Geldenhuys skryf oor Bybelse vroue vir vandag se vroue: Van Eva, wat haarself uit die tuin redeneer het, tot Rebekka, wat nie noodwendig een kind bo 'n ander voorgetrek het nie, en Maria, 'n doodgewone meisie wat moes instem tot 'n buitengewone versoek. Dan is daar die vrou by die put, wat so deur Jesus aangegryp is dat sy nie daaroor kon stilbly nie. Die skrywer gee duidelike toepassing vir vandag, maar vra bowenal: God soek nabyheid met jou, gaan jy Hom toelaat?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Este+Geldenhuys\" class=\"contributor-link\"\u003eEste Geldenhuys\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Este Geldenhuys","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879214755,"sku":"9780796319630","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319630_cf401fd5-6a7d-4ca0-9a7e-539f799a83b8.jpg?v=1776499962","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319630","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}