{"product_id":"9780796319784","title":"Gesprek sonder einde","description":"\u003cp\u003eWaar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Dit vra die skrywer wanneer hy in gesprek met sy lesers gaan: Hy praat oor die kerk en die mense om ons, oor ideologieë, oor dit wat ís en wat wás en wat kom. En hiervoor roep hy die Bybel, die Christelike tradisie asook C.S. Lewis en N.P. van Wyk Louw as getuies in. Soos enige hartgrondige, luisterende gesprek oor God, word ook hierdie een, onafwendbaar, 'n gesprek mét God.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eChris van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879345827,"sku":"9780796319784","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319784_1b8ce1e5-81ed-4bce-afb0-d122e6f34073.jpg?v=1776499982","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319784","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}