{"product_id":"9780796319814","title":"Maak jou huwelik affair-bestand","description":"\u003cp\u003e'n Affair is van die grootste pyn en seer wat 'n persoon kan beleef. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal  -  of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van 'n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Timothy+Kieswetter\" class=\"contributor-link\"\u003eTimothy Kieswetter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Timothy Kieswetter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879378595,"sku":"9780796319814","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796319814_a16c4a11-3d99-471a-bd2e-770d82d47427.jpg?v=1776499989","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796319814","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}