{"product_id":"9780796320025","title":"`n Liedjie vir Anine","description":"\u003cp\u003eZander Breedt is 'n Afrikaanse sanger. Roem het egter 'n wrang smaak  -  hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. En sy nuwe aangetroude familielid, Anine, 'n joernalis, maak nie die lewe makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasie en vrae, maar kan nie oor haar eie hartseer kom nie. Dan moet sy 'n artikel oor Zander skryf. Sy kan nie eens praat met hom sonder om haar woorde te verloor nie, wat nog te sê 'n onderhoud met hom voer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsa+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eElsa Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elsa Winckler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879509667,"sku":"9780796320025","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796320025_b92f3369-6f45-4696-b7ca-fa3e6523d73b.jpg?v=1776500016","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796320025","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}