{"product_id":"9780796320421","title":"40 dae tot hoop","description":"\u003cp\u003eKom loop saam! nooi die skrywer. Tel op jou kruis, en bring al jou bagasie. Jy sal agterkom dat die bagasie stuk-stuk minder word soos die reis vorder. En die kruis dalk al hoe swaarder. \n\nMaar jou bestemming heet Hoop. En hoop is die eerste lig van 'n splinternuwe dag. \n\nHierdie reis na hoop is 'n hartsreis vol moontlikhede. Dit help jou om nuwe gewoontes aan te leer en uitgediendes af te sweer. Dit leer jou om in die spieël te kyk en te sien hoe jy vir jou medemens lyk, en vir God.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ronell+Bezuidenhout\" class=\"contributor-link\"\u003eRonell Bezuidenhout\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ronell Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879804579,"sku":"9780796320421","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796320421_87f6db78-cad2-4e4a-bc46-7efaa3c5aa4a.jpg?v=1776500090","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796320421","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}