{"product_id":"9780796320599","title":"Die koning se wingerd","description":"\u003cp\u003eMoet Agab getrou bly aan die ou lsraelitiese waardes, of kan hy sy vrou volg die afvallige tydsgees in? Teenoor lsebel staan die profetiese figuur van Elia - wat die droogte oor Israel voorspel, die profete van Baal in 'n tweestryd op Karmelberg verneder, en uiteindelik die finale doemwoord oor Agab en sy huis uitspreek. Daar is ook die verhaal van Nabot,wat nie bereid om te erken dat God die God van alle mense is nie. En van die liefde van Johanan vir Ada, die dogter van hul dienskneg.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+F.A.+Venter\" class=\"contributor-link\"\u003eF.A. Venter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"F.A. Venter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584879902883,"sku":"9780796320599","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796320599_0ee7daeb-c856-405a-9849-35a7755f4dd4.jpg?v=1776500129","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796320599","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}