{"product_id":"9780796320643","title":"Sara","description":"\u003cp\u003eHoe praat die Onsigbare, Abram? Onontwykbaar.\u003cbr\u003e In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die Bybelse narratief word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne.  Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maretha+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eMaretha Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Maretha Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376904257699,"sku":"9780796320643","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796320643_cdb8fb6a-7edf-4439-a36c-7232e5f01e66.jpg?v=1776500135","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796320643","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}