{"product_id":"9780796320872","title":"Vroue van die Bybel 2","description":"\u003cp\u003eDie geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou 'n verskil kan maak, ook ek en jy!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e “Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die\u003cbr\u003e Bybel en haar beleë insig en integriteit.”\u003cbr\u003e Helene de Kock, Litnet\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Est%C3%A9+Geldenhuys\" class=\"contributor-link\"\u003eEsté Geldenhuys\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Esté Geldenhuys","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523862118563,"sku":"9780796320872","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796320872_48ed8bd6-f117-4900-bd4d-d2b900ffdb65.jpg?v=1776500148","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796320872","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}