{"product_id":"9780796321145","title":"Wanneer water wyn word","description":"\u003cp\u003eToe Vivian as 16-jarige haar pa in die winkel se deur sien staan, het sy geweet haar lewe gaan verander. Haar pa het sy werk verloor, en die gesin word uit hulle huis gesit. Vivian kan haar geluk nie glo toe 'n ouer man in haar begin belangstel nie. Min weet sy watter prys sy gaan moet betaal. Met God se hulp kon Vivian van voor af begin. Vandag is sy ’n sakevrou wat wyn uitvoer. Vivian se verhaal is een van hoop, passie, deursettingsvermoë en die wete dat God daar is, al lyk dinge hoe sleg.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Vivian+Kleynhans\" class=\"contributor-link\"\u003eVivian Kleynhans\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Vivian Kleynhans","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376926245027,"sku":"9780796321145","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796321145_3356d373-9b86-41e0-9646-1b9c77bd7339.jpg?v=1776500176","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796321145","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}