{"product_id":"9780796321305","title":"Kom sit aan","description":"\u003cp\u003eKan eet teruggeëis word as heilige daad? Hedendaagse verbruikerskultuur minag die ontasbare en maak 'n bespotting van die geringe. Ons kan dit verander deur Christelike spiritualiteit en die keuse om aandagtig te lewe by die etenstafel. Begin deur bewustelik te eet. Kyk na jou bord, asem die reuke in, kyk saam met wie jy eet, besef dat iets moes sterf vir daardie stuk vleis om op jou bord te beland. Die tafel is die verbindingsplek, met jouself, die natuur, met ander mense en met God.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rudi+Swanepoel\" class=\"contributor-link\"\u003eRudi Swanepoel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rudi Swanepoel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376991944867,"sku":"9780796321305","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796321305_e0b8c7f9-4dfb-4364-8f1a-75373c1e592c.jpg?v=1776500206","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796321305","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}